kaas
 
KOEIMELKKLASSE 

  gouda

Minimum 2 eenhede of 4kg per inskrywing

Klas C/01 RONDE GOUDA – maksimum 2 maande oud

Klas C/02 DWERG GOUDA – maksimum 2 maande en gewig van 500g

Klas C/03 BELEË GOUDA – maksimum 12 maande oud

Klas C/04 KORSLOSE GOUDA – maksimum 2 maande oud 

  cheddar

Minimum 2 eenhede of 5 kg per inskrywing. 

Klas C/05 MATIGE CHEDDAR – maksimum 4 maande oud

Klas C/06 BELEË CHEDDAR – 6 tot 9 maande oud 

Klas C/07 EKSTRA BELEË CHEDDAR – 10 - 18 maande oud

Klas C/08 MUSEUM CHEDDAR – minimum 18 maande oud

Klas C/09 RONDE CHEDDAR – 6 – 18 maande oud

  pasta filata kaas

Minimum van 3 eenhede of 2.5kg per inskrywing.

Klas C/10 FIOR DE LATTE MOZZARELLA - vars & sag

Klas C/11 PIZZA MOZZARELLA - beoordeling van funksionalitiet en geur

Klas C/12 PASTA FILATA – Nie in ander klasse ingeskryf nie 

  witmufkaas

(Kaas met ‘n eetbare kors, bedek met skadelose en geurskeppende wit Penicillium)
Minimum 4 eenhede of 500g per inskrywing.

Klas C/13 CAMEMBERT - sonder toegevoegde smaakmiddels

Klas C/14 CAMEMBERT - met toegevoegde smaakmiddels

Klas C/15 BRIE - sonder toegevoegde smaakmiddels

Klas C/16 BRIE - met toegevoegde smaakmiddels

Klas C/17 WITMUFKAAS - ander

  pekelrypgemaaktekaas

Minimum 4 eenhede of 2 kg per inskrywing.

Klas C/18 FETA – sonder toegevoegde smaakmiddels

Klas C/19 FETA - met toegevoegde smaakmiddels 

Klas C/20 DEENSE- STYL FETA – met of sonder bygevoegde smaakmiddels

Klas C/21 HALLOUMI - beoordeling van funksionalitiet en geur

  geaarde kaas

Minimum van 3 eenhede of 1 kg per inskrywing

Klas C/22 BLOU OF WIT GEAARDE KAAS

  varskaas

Minimum van 3 eenhede of 750g per inskrywing

Klas C/23 ROOMKAAS – sonder toegevoegde smaakmiddels

Klas C/24 ROOMKAAS – met toegevoegde smaakmiddels

Klas C/25 MASCARPONE – sonder toegevoegde smaakmiddels 

Klas C/26 MASCARPONE met toegevoegde smaakmiddels

Klas C/27 RICOTTA

Klas C/28 VARSKAAS – nie in klasse C/23 – C/27

  kontinentale kaas

Minimum 3 eenhede of 3 kg per inskrywing

Klas C/29 SAGTE KAAS 

Klas C/30 SEMI – SAGTE KAAS

Klas C/31 SEMI – HARDE KAAS – maksimum 6 maande 
Droë materiaal inhoud 55 - 62% (m/m)

Klas C/32 HARDE KAAS – maksimum 12 maande 
Droë materiaal inhoud 60 - 64% (m/m)

Klas C/33 EKSTRA HARDE KAAS - minimum 12 maande 
(droë materiaal inhoud 68 - 70%(m/m)

Klas C/34 GEBORSELDE KORS KAAS – maksimum 12 maande 
Kaas met ‘n natuurlike kors wat gedurende die rypmaakproses geborsel word om ‘n bepaalde smaak te verleen

Klas C/35 GEBORSELDE KORS KAAS – minimum 12 Maande

Klas C/36 GEWASDE KORS KAAS
Oppervlakte rypgemaakte kaas waarvan die kors gedurende die rypmaakproses gereeld gewas word.  Die kors is sag en vogtig ten einde die groei van oranje/rooi bakterieë te bevorder.

  spesialiteitkaas

Kaas met  toegevoegde voedingstowwe.
Minimum van 3 eenhede of 2kg per inskrywing
Klas C/37 SAGTE & SEMI – SAGTE KAAS
Klas C/38 SEMI-HARDE KAAS
Klas C/39 HARDE KAAS

  geprosesseerde kaas

Minimum 3 eenhede of 1 kg per inskrywing
Mag NIE plantvette bevat nie
Met of sonder toegevoegde smaakmiddels

Klas C/40 SMEER 

Klas C/41 PROSESKAAS – enige verpakking

Klas C/42 SNYE

  bokmelkkaas

Minimum van 4 eenhede of 1kg per inskrywing
Met of sonder toegevoegde voedingstowwe

Klas C/43 FETA

Klas C/44 VARSKAAS

Klas C/45 BRIE en/of CAMEMBERT 

Klas C/46 HALLOUMI

Klas C/47 SAGTE en SEMI-SAGTE KAAS

Klas C/48 SEMI-HARDE KAAS

Klas C/49 HARDE KAAS


  skaapmelkkaas

Minimum van 3 eenhede of 1KG per inskrywing

Klas C/50 VARS, SAGTE en/of SEMI-SAGTE KAAS

Klas C/51 SEMI-HARDE en/of HARDE KAAS

< Terug